Violet

#8B00FF
#9932CC
#A146FF
Hierdie artikel handel oor die kleur Violet. Sien gerus Violet (dubbelsinnig) vir ander betekenisse van die term.

Violet (vernoem na die blom; sien viooltjie) verwys na enige van 'n groep rooierig-blou of blouerig-pers kleure. Spesifiek verwys dit na die kleur van lig op die rand van die sigbare spektrum aan die kortgolflengte kant.

Ware spektrale violet kan nie op 'n rekenaarskerm voortgebring word nie. Jy kan die kleur sien deur byvoorbeeld na die refleksie van 'n buislig in 'n CD te kyk.

Sien ook: Ultraviolet.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search